Bepsreek jou plek by Eksderde Pinnacle Point Mannedag

Voltooi jou bespreking

Bespreek Jou Plek Eksderde Pinnacle Point mannedag

Voltooi jou registrasie hieronder om saam met ons te wees Saterdag 29 November 2025 by Pinnacle Point, Mosselbaai.
Moenie hierdie lewensveranderende dag vol inspirasie, styl en geloof mis nie — plekke is beperk tot 100 Manne!

Payment
ItemQuantityPrice
Eksderde Pinnacle Point Mannedag 2025 – Toegangskaartjie
R700.00
Order Summary
ItemQuantityAmount
Eksderde Pinnacle Point Mannedag 2025 – Toegangskaartjie1R 700.00
Order Total
R

Hier is wat jy alles kry vir R700 pp:

Moet dit nie misloop nie — daar is slegs 100 plekke beskikbaar!

  • Vyf kragtige sessies oor Skeppingsdoel, Geregtigheid, Emosionele Begasie, Gawes en Vaderhart

  • Oggend snacks, Middag snacks, Middagete en Aandete ingesluit

  • ’n Dag vol inspirasie, styl en geloof

  • n Pragtige ligging by Pinnacle Point, Mosselbaai

  • n Geleentheid om saam met ander Manne te groei, te deel en te beleef

  • n Lewensveranderende ervaring wat jou versterk in geloof en identiteit

For only

R700 per persoon

Het JY vrae oor die dag?

Gereelde Vrae

Hier is alles wat jy moet weet oor die Eksderde Pinnacle Point Mannedag.
Lees gerus deur die antwoorde hieronder — en as jy nog vrae het, kontak vir Jan of Ruan vir hulp.

Hoeveel kos dit om by te woon?

Die kaartjieprys is R700 per persoon en sluit al vier etes vir die dag in:
oggend snacks, middag snacks, middagete en aandete.

Hoe Laat begin en eindig die dag?

Die program begin om 07:30 en duur tot ongeveer 21:00.
Dit is ’n vol dag van inspirasie, styl en geloof – gevul met tyd vir refleksie, samekoms en heerlike kos.

Watter sessies of onderwerpe word aangebied?

Daar is vyf kragtige sessies deur die dag met die volgende onderwerpe:
Skeppingsdoel · Geregtigheid ·Emosionele Begasie · Gawes · Vaderhart

Is daar beperkte plekke beskikbaar?

Ja, daar is slegs 100 plekke beskikbaar, so bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom.

Hoe bespreek ek my plek?

Jy kan klik op “Bespreek Jou Plek” of scan die QR-kode om jou bespreking te voltooi.
Vir enige hulp, kontak Jan (082 551 0439) of Ruan (071 506 7979).

FAQ image

© 2025 Eksderde Pinnacle Point Mannedag · ’n Dag vol inspirasie, styl en geloof.